Die klankbaan van my lewe

Is dit ooit moontlik? Ek hoop nie dit kom voor asof ek iets forseer nie. Woorde is droog soos ek nog ‘n sluk van my whisky vat. Daar is hopelik niks vreemd hieraan nie. Ek is jammer ek het so lank gewag. Ek skuld jou ‘n verduideliking, maar om eerlik te wees was ek net […]

Die Wimpy Sessies

8 Augustus 2019 Wimpy Hierdie keer nie met pen en boek nie, maar pretensieus met ‘n silwer laptop sodat dit lyk of ek werk. Sal die mense se staar weer my paranoies maak. Sal ek my steur aan hul, hoe is my angstigheid deesdae? Sal hierdie my nou toets? My oorfone op en my gedagtes […]

Tygerberg Vliegtuig

8 Maart 2019 Ek wil ‘n liedjie skryf vir jou van tye lank reeds verby. Die afgelope tyd dink ek baie terug aan die goeie tyd, nie dat lewe nou sleg is nie, maar daardie tyd het niks anders saak gemaak nie. Daar was nie soveel bekommernis nie en die hartseer was makliker want twee […]

NOSW

Noord of Suid, Oos of Wes Net ons sal weet. Die sweet pak saam op die wange van jou gesig soos ons onder hierdie warm ster die heuwels aandurf. Waarheen gaan ons en waar kom ons vandaan? die kruise op ons rug sal ons daarbo oprig. Met die stigting van die vuur kan ons asemhaal. […]

Februarie 2019

18 Februarie 2019 Hiers ek weer. My rooilig brand aan die punt van my sigaret. Ek sit my lighter weg, vat ‘n diep trek en klop aan die deur. “Dis weer ek,” groet ek by die deur van die bar. Hul lyk dalk toe, maar vir my sal hul altyd n laaste rondte bedien. Deesdae […]

13 Oktober 2018

Bekommernis, ondeursigtige gedagtes wat weggesteek word agter daai alombekende masker. Is jy weer besig met ‘n relapse? Het jy ophou veg? Waarom doen jy dit aan ons? Wie is jy nou weer? Ja, ek weet ons praat nooit nie. Ons ken jou nie. Ons weet nie jy is gelukkig nie. Ons weet nie wat jou […]