Februarie 2019

18 Februarie 2019

Hiers ek weer. My rooilig brand aan die punt van my sigaret. Ek sit my lighter weg, vat ‘n diep trek en klop aan die deur. “Dis weer ek,” groet ek by die deur van die bar. Hul lyk dalk toe, maar vir my sal hul altyd n laaste rondte bedien. Deesdae gedra ek myself hier, die mense dobbel in elk geval nog so hul moet anyway wag. Ek kom ook nie meer alleen hierheen nie, ek is altyd in goeie geselskap. Ons unwind, ons drink en rook en vertel stories, van die verlede en van die hede. Hierdie is my ritueel, my tradisie. Ocean Basket en Jannies na werk gaan soms hand in hand. Ek het voorheen al geskryf oor hierdie einste bar. Hier het ek immers al baie myself kom verloor. My dagboek het selfs al saamgekom en ek het uitlatings gemaak terwyl ek op my eie gesit het. Blaai terug na Augustus 2017 en gaan lees dit. Miskien verstaan jy nou al bietjie meer. Die bar waar ek kan drink waar almal my ken, ons almal kort so ‘n plekkie. Onlangs het ek weer begin skryf, onlangs het ek weer by Ocean Basket begin werk, en nou besoek ek ook weer vir Jannies.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.