In die Skadu van Realiteit, deur Estiene Etsebeth

via In die Skadu van Realiteit, deur Estiene Etsebeth

So ‘n jaar gelede het ‘n onbekende persoon vir my ‘n messenger boodskap gestuur. Ek het in Vida gestaan besig om kliente op die till te help toe ek die kenmerkende ping hoor van Facebook, nie daai geluid van whatsapp nie. Ek het dadelik die till oorgegee, want toe ek loer in my sak en my foon uithaal het ek gesien dis nogal ‘n lang boodskap van iemand wat ek nie ken nie en ek was intrigued oor wat dit moontlik kan sê. Wie is hierdie meisie en wat wil sy van my weet?

“Hi daar. Jy ken my nie, maar my ma het jou raakgeloop en my vertel dat jy ‘n interessante storie het…..My ma het jou kaartjie gehou vir fantastieserealiteit, jou wordpress site, maar dis nie meer online nie. Ek moet op die oomblik ‘n design taak doen met die tema lost waar ek n storie met teks moet uitbeeld. Dit het geklink of jou storie ideaal sal wees. Ek sal dit graag wil lees en moontlik gebruik. Laat weet my asb wat jy dink….”

Ek het so paar oomblikke hieroor nagedink en gefigure, hey – dit kan nie seer maak nie. Ek het haar van geen kant af geken nie, behalwe die feit dat ek en haar broer saam op laerskool was. Haar ma het haar vertel van my destydse – effe crazy- planne en skrywerk wat daarmee gepaardgegaan het. Nietemin het ek besluit om kontak te maak en het uiteindelik meeste van my skrywerk, die hardcopies ook, vir haar te leen. Wat hier volg is wat daarvan gekom het en ek is mal daaroor. Dis nog beter wanneer jy dit in jou hande hou, maar hierdie gee ‘n idee van hoe die design daarvan lyk.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.