SBK – Coming soon

So vandag gaan ek weer heel moontlik bietjie vakansie gaan hou. Die wat my goed ken weet ek werk al vir baie lank baie hard. Ek is uitgeput, fisies, en het rus nodig. Vandag is ek in elk geval af en glo dokter gaan my ten minste so tydjie afbook om te rus. Ek is nie meer bang nie. Ek vrees dit nie meer nie. Ek ken die pad, dis ‘n veilige pad in ‘n veilige stuk landgoed, ‘n lekker kleinhoewe wat alles bevat wat ek nodig het – ongeag hoe ek by die uiteindelike Royal hotel gaan uitkom. Miskien kom ek selfs flat toe vanmiddag, maar al gebeur wat, ek gaan so bietjie ‘n social media detox vat en hierdie sal my laaste post wees vir ten minste ‘n week. As jy my op whatsapp het, my vriende etc, as jul wil check of ek ok is, kontak enige tyd. Daar is ‘n klein moontlikheid selfs dat ek nie vir ‘n tydjie my foon gaan he nie. So as ek nie reply nie, moenie stress nie – eks veilig. As jy wil hoor waar, hoe en wat nou, rig gerus enige vrae aan die mense wat gaan kom besoek. Hulle sal jul updated hou. Julle weet ook wie hulle is. Totsiens, vir eers, en ek sien uit na wat op die site sal gebeur vansself terwyl ek bietjie kuier by my tweede huis. Sal kom ky sodra ek terug is. Vrede, Vir altyd November.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.